Atlete van die Hoërskool Strand het dinge op die baan by die skool se jaarlikse kleure-atletiekbyeenkoms uitgespook. Die mees veelsydige baanatlete van die byeenkoms was Lisa Westraat (senior meisie), Louis Eksteen (senior seun), Jordan-Leigh Rothman (junior meisie) en Corné Visser (junior seun). Die atlete wat die beste individuele baanprestasies behaal het, was Caitlin Isaacs (o.17

Arende keil mekaar op

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article