Die o.19A-rugbyspan van Hoërskool Strand het sy speeltruie by ’n spesiale geleentheid by die Rola-groep se tuiste in Somerset-Wes by die span se borge ontvang. Hier is die spelers saam met die borge en afrigtingspan nadat die truie aan hulle oorhandig is. Die o.19A-span vir 2020 is Henco Viljoen, Kyle Coetzee, Albert van Tonder, Andreo Stevens, Ubaid Abrahams, Christo le Roux, Kerwin Stewart, Braam Koekemoer, Kevin Schmidt, Cerwin Williams, Eric de Bruyn, Chrisjan van Zanten, Ruan van Biljon, Kian Coetzer, Henco Viljoen, Oliver Stevens, Veandre Jacobs, Jason Davids, Keenan Carelse, Lathum Philander, JD Floris, Aiden Beckett en Ryan Kloosman.Foto:


Arende gaan met nuwe truie vlieg

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article