Hoërskool Strand het Saterdag 27 Julie kragte teen die rugbyspelers van Hoërskool De Kuilen gemeet. ’n Titaniese stryd is op die veld gevoer en toeskouers het goeie hardlooprugby gesien. Die Arende se o.14 A-rugbyspan het sy wedstryd 27-26 gewen terwyl die o.15-span ’n wentelling van 21-0 aangeteken het. Die o.19 B-span het 42-17 gewen en die eerste span (foto) het De Kuilen 50-8 oorheers.


Arend-rugby kook!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article