Micheala Birch, ’n o.13-leerder van die Laerskool Lochnerhof, het by die Wes-Kaap-atletiekbyeenkoms in die Paarl ’n derde plek in spiesgooi behaal. Dit was ’n uitstekende kompetisie tussen haar en twee ander atlete. Al drie meisies het die rekord verbeter. Micheala gaan die vakansie in Gauteng aan die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskap deelneem.


Micheala verbeter rekord

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article