Dis met groot opgewondenheid dat Hoërskool Strand bekend maak dat ses van die skool se muurbalspelers in Boland-spanne ingesluit is. Drie o.15-meisies – Danelie Pienaar, Elana Hay en Aneldi Morkel – vertrek vandag (Donderdag 25 April) na Bloemfontein om Boland by die Country District-toernooi te verteenwoordig. Ian ter Haar (o.16), Ané Braasch en Charl Morkel (o.19, agterste ry) neem in die komende Junie-skoolvakansie aan interprovinsiale toernooie deel.


Strand se muurbal is kookwater!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article