Nikita Hammers (o.17) en Bianca van Deventer (o.18), twee leerders aan Hoërskool Strand, is in die Kaapse Wynand-netbalspan opgeneem wat die komende skoolvakansie (5 tot 6 Julie) aan die Wes-Kaapse Interdistriksnetbaltoernooi in Wellington gaan deelneem.


Twee Arende in Wynland-netbalspan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article