Die Hoërskool Strand se o.19 A-netbalspan het op Saterdag 27 Julie aan die Clanwilliam Superspar-netbaltoernooi in Clanwilliam deelgeneem. Hulle het oorwinnings oor Vredendal (21-12), Lutzville (17-11) en Mitchell’s Plain (23-17) behaal en tweede in hul poel asook algeheel vierde uit 12 spanne in die o.19-kompetisie geëindig.


Netbal-Arende oorwin by toernooi!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article