Hoërskool Valsbaai het Donderdag 8 Augustus sy matriekafskeid by The Refinery in Somerset-Wes gehou. Dit was ’n lekker gesellige aand en die gr. 12-leerders het dit terdeë geniet. Die matriekklas is, agter, Keenan Arendse, Jonita Kaufman, Zoe Julies en Christian la Cock. Voor is Xolisa Shenxani, Joshua Hendricks, Herman Janse van Rensburg (skoolhoof), Kyle Harms en Leigh Williams.


Helderberg-matrieks groet in styl

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article