Dié rolbalspelers van Hoërskool Strand is vir die Westelike Provinsie-span gekies wat 21 en 22 September aan die streektoernooi in Worcester gaan deelneem. Die provinsiale rolbalspelers is van agter Joshua Bezuidenhout, Janlo Smith, Juan Joubert, Christiaan Booysen en Eugene Louw. Voor is Armand Smit, Mckenzie Knipe, Shannon Phillip en Beneatha Herbst.


Arende se rolbalspelers sprei hul vlerke

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article