Dit is tradisie by Laerskool De Hoop om dié skool se hoofleiers vir die jaar aan die begin van die laaste kwartaal aan te kondig. Ben Potgieter is as hoofseun vir 2019 aangestel en die skool se hoofmeisie van 2019 is Zoë Booysen.Foto:


Hoofleiers wys slag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article