Die kultuuruitblinkers van Hoërskool Parel Vallei is Woensdag 2 Oktober vereer met pryse by dié skool se jaarlikse kultuurprysuitdelingsaand. Die aand se gasspreker was die bekroonde aktrise Ira Blanckenberg. Die wenners is agter, Marco Jacobs, Niklas van Zelewski, James Lamis, Christiaan Carlse, Josua Nel, Gary Steyn, Liam Davies en Ethan Verrezen. In die middel is Zoe Torres, Talia Roux, Gina Tough, Nelis van Geest, Anke Tough, Tamryn Roets, Marelize Smith, Darayan Kallis, Michelle Lourens, Katya van Drimmelin en Natascha Schmidt. Voor is Christian Kotze, David Schenck (skoolhoof), Ira Blanckenberg (gasspreker) en Angelique Filter.Foto:


Kultuurbloed laat leerders uitblink

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article