Die tradisionele Voetedag van Hoërskool Strand is Woensdag 16 Oktober gehou – met die gr.11-leerders wat van dié dag af in die spore van die gr. 12’s loop. Die klas van 2020 het met unieke “skeppings” by die skool aangekom. Zounica van der Merwe en Esterlie Maré se Tom en Jerry het baie aandag getrek.


Speel voetjie-voetjie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article