Lede van die Hoërskool Strand se Landsdiens-klub in Augustus met groot ywer en entoesiasme vier slaapkamers van die Goeie Hoop-sorgsentrum in Firlands gaan uitverf. Dit is opgevolg met ’n feestelike boeresportdag en braai Saterdag 7 September vir die kinders van dié sentrum. Die projek was onder die leiding van Ansune Snyman (voor, tweede van links), ’n graad 11-leerder aan die Hoërskool Strand. Dit was deel van haar projek vir haar Springbok-kleure in Landsdiens. Die Landsdiens-klub het al die sakeondernemings wat ’n bygedra het om die projek moontlik te maak, bedank. Elke kind het ook ’n geskenkpak ontvang. Foto:


Arende gee sentrum

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article