Die jaar 6-leerders van die Helderberg Internasionale Skool het verlede maand hul Afrikaans-mondeling vir hul klasmaats en onderwyser voorgedra. Die leerders het met vertroue gepraat en inligting oor die verskeie kulture en hul kosse gedeel.Foto:


Internasionale leerders praat Afrikaans

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article