Altesaam 13 toutrekspanne van Hoërskool Strand het Saterdag (18 Januarie) aan die Brandvlei-kompetisie naby Worcester deelgeneem. Die span wat die meeste verras het dié dag was die 600 kg-seunspan wat uitstekend saamgetrek en ’n welverdiende tweede plek verower het. Voornemende trekkers is welkom om Dinsdae en Donderdae te kom saam oefen en te kyk of hierdie sport hulle pas.Foto:


Toutrekkers wys wat in hulle steek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article