Laerskool De Hoop se o.13-tennisspanne het 24 tot 29 Februarie aan die Prestige Primary Schools Tennis Tournament in Sun City deelgeneem. Die seunspan het derde geëindig, terwyl die meisiespan ’n topplek in hul afdeling beklink het. Die spanne is (agter) Joannette Kruger (afrigter), Emily du Toit, Lineke van Zyl, Lara Potgieter, Amelie Ward, Lisa-Mari du Toit en Neels Riekert (afrigter)

Kishou vir De Hoop in Sun City

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article