Dié groep onderwysers en afrigters van Hoërskool Strand hou die skool se naam hoog in verskeie sportsoorte. Kieron van der Merwe (o.19A-rugbyafrigter) is ook die afrigter van die Buffalo-rugbyspan wat in September na Italië toer

Personeel pronk met uiteenlopende sporttalent

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article