Altesaam 16 atlete van Hoërskool Strand is na afloop van die Boland-Sentraal-atletiekbyeenkoms in die Boland-Sentraal-span opgeneem, wat Vrydag 21 en Saterdag 22 Februarie in Paarl aan die Boland-kampioenskap deelgeneem het. Die mikpunt was om te kwalifiseer om van 26 tot 28 Maart aan die ASA-kampioenskap, ook in Paarl, deel te neem. Die talentvolle atlete is (agter) Christopher Smit, Granville MacDonald, Abigail Durand, Marli Botha, Toufeeq Brinkhuis, Rejeanne Herbst en Marais Westraat

Dié Arende sweef op die atletiekbaan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article