Ses rolbalspelers van Hoërskool Strand is in onderskeie spanne van die Westelike Provinsie opgeneem. Dié spanne sal van 22-28 Maart in Bloemfontein aan die interdistrikte-toernooi deelneem. Die provinsiale spelers is Juan Joubert (o.20A-span), Jozua Bezuidenhout en Christiaan Booysen (albei o.15B-span).


Hulle rol plekke in WP-spanne los

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article