STRAND – Leerders aan die Hoërskool Strand sal vanjaar vir die 19de agtereenvolgende keer aan ’n kulturele uitreik met Burgerschool in Roeselare, België, deelneem. Dit bied vir 12 gr.10-leerders die geleentheid om hul horison te verbreed en vriendskappe oor kontinente te bou. Die groep vertrek op 12 September na België en keer op 4 Oktober terug. Die toer begin met vier nagte in Londen

België wink vir Arende

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article