Die VGK-gemeente Macassar, tesame met die NGK Hottentots Holland, het vir die 23 matrikulante van die gemeente ’n matriekafskeid aangebied nadat die meeste skole in die Helderbergkom nie matriekafskeide vir hul gr. 12-leerders gehou het nie. Die matrikulante verteenwoordig agt hoërskole in die Kom. Die glansgeleentheid is by die NGK Hottentots Holland-saal in Somerset-Wes gehou met die leerders se ouers wat hulle na die unieke geleentheid vergesel het.


Gemeentes help matrieks

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article