Gr. 12-leerders aan die Hoërskool Valsbaai het Vrydag 16 Oktober hul uitrustings afgestof en opgetof vir hul matriekafskeid by Mondeor-restaurant in Somerset-Wes. Ten spyte van die Covid-19-beperkings was dit ’n heerlike aand, met gesellige samesyn, heerlike kos en puik diens danksy die span van Mondeor-restaurant. Mieke-Jade Murray, ’n gr. 10-leerder, het Joel Finnie na die geleentheid vergesel.Foto:


Matrieks vier jaar in styl

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article