Martin Theron, ’n kranige swemmer en gr. 10-leerder aan die Hoërskool Strand, het gekwalifiseer om van Dinsdag 15 tot Vrydag 18 Desember aan die senior Wes-Kaapse swemkampioenskap in Malmesbury deel te neem. Sy prestasie is veral merkwaardig omdat swemmers deur die staat van inperking nie soos gewoonlik kon oefen nie en hulle moes in ’n kort tydjie kwalifiserende tye behaal.Foto:


Op pad na kampioenskap

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article