Hoërskool Strand het onlangs sy leerlingraad vir die 2021- akademiese jaar aangekondig. Verteenwoordigers van elke graad sal op die raad dien. Die skool se hoofleiers sal op ’n later tydstip bekendgemaak word.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article