Anso Kemp en die Tornados-speler Anke Uys het die leerders op die netbalbaan deur hul passies gesit.


Hoërskool Strand het Dinsdag 9 en Woensdag 10 Desember ’n kliniek vir sportvaardighede vir omliggende skole se gr.5- en gr.6-leerders gehou.

Die energie onder die jong sportpersoonlikhede was tasbaar en die afrigters en deelnemers het die ervaring geniet. Die laerskoolleerders het vaardighede in verskeie sportsoorte geleer, soos netbal, hokkie, rugby, krieket en tennis.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article