Hoërskool Strand het ’n span leerders – Jordan Vaaltyn (gr. 9), Marais Westraat (gr. 9), Amelia Lewies (gr. 10) en Charis Williams (gr. 10) – vir die SOS-uitdaging ingeskryf. Die werklikheidsprogram word van vandag (Donderdag 8 Julie) om 16:30 op SABC3 uitgesaai en die deelnemers sal aan ’n reeks uitdagings moet deelneem.Foto:


Arende op TV

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article