Die oorspronklike skoollied van Hoërskool Strand, met die woorde en bladmusiek, is onlangs ontdek. Die oorspronklike dokument is sorgvuldig behandel en deur Rialto Framing & Art geraam. Anthony Olivier, voorsitter van die Oud-Skolierebond van Hoërskool Strand, het die geraamde skoollied aan Danie Malan, die skoolhoof, oorhandig.Foto:


Skoollied-dokument ontdek, bewaar

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article