Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch het Dinsdag 14 September sy leerlingraad vir die 2022-akademiese jaar aangekondig, met twee Helderbergers, Jack Vlismas en Justin Cowley, wat ook in die raad sal dien. Die leerlingraadlede (van links) is Liam Stander, Francois de Kock, Janu Grimbeek, Smittie Stadler, Seth Haddad, Frans Hoffmann, Luca Reuter, Zack van Onselen, Daniel Dillon (onderhoofseun), Roché Meyer (hoofseun), Josua Bester (onderhoofseun), Ruben Rossouw, Dune Dugmore, André Bekker, Dehan Frylinck, James Ndimba, Wihan Meyer, Jack Vlismas, Justin Cowley en Sian Maart.Foto: Charmaine Sander Photography


Vlismas, Cowley dien op raad

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article