Isabelle Mouton, ’n gr.5-leerder aan die Laerskool Beaumont, het Unisa se 2021-ererol vir die gr.3-vlak vir klavier (97%) en viool (96%) gehaal. Isabelle neem private klavierlesse by Hetta Brits en vioollesse by Francois Voges.


Unisa-leerder kán snare roer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article