Geliefde “Ouma” van Strand het verlede Donderdag (24 Maart) ’n eeu oud geword en sy het die mylpaal saam met lede van die Strand-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en -buurtwag gevier. Bo saam met die spoggerige verjaardagmeisie is Niklaas Thysen (GPF-lid), Hendrik Albertyn (buurtwaglid), Strand-weldoener Katy Arendse en Lilian Albertyn (GPF). Hulle het vir Ouma met die verjaardagkoek wat deur Spar Cinnamon Square gemaak is, verras.Foto’s: Jamey Gordon


100 nie uit nie!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article