Waldré Kotzé, ’n gr. 12-leerder aan die Hoërskool Strand, het Saterdag 22 Oktober aan die Goju Ruo swart-gordelgradering deelgeneem en besonder goed gevaar. Kotzé het sy swart gordel- eerste dan-gradering tydens die seremonie behaal.


Gr. 12-leerder word eerste dan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article