Joseph Porasali, ’n inwoner van Macassar, het Donderdag 24 November sy 100ste verjaarsdag saam met sy kinders, kleinkinders, agter- en agter-agter-kleinkinders gevier. Joseph (voor in die middel) lyk nie ’n dag ouer as 80 nie en spog nog met ’n huppel in sy stap het. Wat is sy geheim om dié ouderdom te bereik? Wel, hy glo daaraan om nie te rook nie en nie te veel te drink nie, en ook nie in oormaat te eet nie. Dié afgetrede sjef is dankbaar om die ouderdom te bereik en sê hy gaan nie juis mik vir 110 nie, maar hy is gelukkig om tyd met sy familie by sy groot partytjie deur te bring.Foto: Rick Marais

Alles in matigheid, glo 100-jarige afgetrede sjef

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article