Die geliefde bejaarde Bessie Grant (links) het Maandag 2 Januarie ’n hele 100 kersies op haar verjaardagkoek uitgeblaas. Dié plaaslike pensioentrekker is een van twee inwoners van die Serenitas-versorgingseenheid in Strand wat dié goue ouderdom behaal het. Frieda Schlunz (regs) het Vrydag 6 Januarie 102 geword.


Foto:

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article