Die Strand-polisie reik uit na lesers en vra hulle om die polisie te skakel indien hulle dié swart fiets gewaar. Dié Giant Trance 2- bergfiets (soos op die foto) is op Saterdag 1 April in Hangklipstraat, Strand, gesteel nadat ’n motorhuisdeur, waaragter die fiets gestaan het, oopgebreek is. Indien jy meer inligting het, skakel die Strand-polisie by 021 854 9100. Foto:


Het jy hierdie fiets gewaar?

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article