Die Christelike Afhanklikheidsdiens, of Christians Against Drugs (Cad), nooi mense wat probleme met middelafhanklikheid het na hul byeenkoms Maandag (26 Junie) om 19:00 in die kerksaal van die NG Strand Moedergemeente, op die hoek van Birkenhead- en Faganstraat. Vir enige navrae, bel Gerrit by 073 336 3119 of Werner by 082 826 0972.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article