Ná lank droom en wag het gaste en personeel van Valsbaai Primêr op Woensdag 10 Januarie die openingseremonie van die skool se nuwe geboue bygewoon. Die is deel van fase een van die projek. Tydens die knip van die lint staan Rhoda-Ann Bazier, ‘n gemeenskapsaktivis vanuit die omgewing saam Desmond Engelbrecht, die skoolhoof van Valsbaai Primêre Skool in Macassar Village. Foto’s: Rick Marais


Fase een van Valsbaai Primêre Skool se konstruksie is voltooi.

Van die gaste by die openingseremonie: Jo-Ann Schroeder (hoof van Oklahoma Primêr), Macassar-polisie se adjudant-offisier Desireé Adendolf en luitenant-kolonel Arnold Roux (stasiebevelvoerder)

Sodra fase twee later vanjaar teen April voltooi is sal die skool bestaan uit 55 klaskamers en dit sal ’n totaal van 6030 vierkante meter groot wees.

Valsbaai Primêre Skool se trompoppies het met hul talent die gaste vermaak.

Een van die nuwe rekenaarkamers by die skool.

Valsbaai Primêre Skool se ruim terrein en mooi geboue wat deel vorm van fase een van die bouprojek.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article