Die vermaaklikheidster Emo Adams het verlede week ’n draai in die Helderberg-kom gemaak en as deel van ’n skole-konsertreeks oor drie aande vuurwarm vermaak opgedis. Dié gewilde sanger en televisiepersoonlikheid het vir drie aande die verhoog van die Hoërskool Parel Vallei met die junior en senior kore van verskeie plaaslike skole gedeel. As deel van die musikale genot, An evening of music, was Adams in musiekmaak-aksie verlede Woensdag (17 Julie) saam met Curro Somerset-Wes, Cape Choral Academy en die Laerskool Hendrik Louw

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article