Jenna Louw van Somerset-Wes geniet dit om die eende op die Kanu-wynlandgoed te voer. Hierdie foto, asook die onderste een, is deur die “wynengel” Cobus Germishuys geneem. Dié ywerige amateurfotograaf neem gereeld foto’s vir medelesers se genot.DistriksPos & Helderberg Gazettenooi lesers om hul amateur- en professionele foto’s vir publikasie te stuur. Foto’s moet minstens 500 kb wees. Stuur na editor@districtmail.com.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article