Dr. G.J. Joubert Primêre Skool se alumnikomitee het Saterdag 12 Oktober ’n terug-skool-toe-disko gehou. Die dans is gehou om geld in te samel vir die plaveisel van die parkeerplek buite die skoolsaal. Oudleerders het in hul ou skooldrag opgedaag en is teruggevoer na hul jeug. Op die foto is die alumnikomitee met “Jubbie Fever”. Foto: Barend J. Williams


Mache Swart

Voor (van links) is Lauren Wentzel, Jamy-Lee Joseph en Enray Theroeven. Agter: Sofia Booysen

Ilhaam Davids, Tauhira Fanie (skoolhoof van Dr. G.J. Joubert Primêre Skool), Lorine Fortuin en Crystal October.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article