’n Spesiale huldeblyk is aan voormalige Somerset Rugby Board-spelers, -bestuur en -afrigters by ’n rugby-erfenisgeleentheid gelewer wat Saterdag (8 Februarie) in die Dr. G.J. Joubert Primêre Skool se saal gehou is. Die erkenningsgeleentheid het saamgeval met Strand United se eerste Grand Estates United Rugby 10s-toernooi, wat opwindende rugby op die Abattoir-sportterrein opgelewer het. Onder die gaste wat vereer is vir hul bydrae tot die trotse nalatenskap van die Somerset Rugby Board, was die Swartland-broers Ivan (voor), Neville, Mervyn en Clive.Foto’s: Jamey Gordon


Onder die eregaste was David “Boetie” Gordon en sy familie. Sy vrou, Rae, dogters, Catherine en Marcelle Gordon, en kleindogter, Mila, was ook teenwoordig.

Allen Sylvester, Ricardo Thomas, Mark Manus en Melvyn Hendricks.

Clive de Waal en sy dogter, Bianca Harneker.

Rafeeq de Vos, Anthony Jackson, Simon Isaacs, Abubaker Wantza, Kevin Eyman, Warren Wilters en Japie Flaendorp.

Jeffrey Hendricks en Winston Baard.

Reuben Riffel, Chris Simons, Gasant Shields en Danie Prins.

Agter (van links) is Mervyn Rose, Shamiel la Meyer, Bruce Stewart, Mornay Simons, Smith Petersen, Hadley Robertson, Clive van Wyk, Bernard Wentzel, Norman Arendse; (voor) Harold van Reenen, Winston Baard, Deon Isaacs, Clive Swartland, Shamiel Boer, Janine de Lange, Naftalie Engelbrecht, Jeffrey Hendricks, Mikey Fisher, George Fisher en Reuben Riffel.

Noor Bederoen (Snr), Armien Samuals, Abubaker Wantza, Meryn Samuels, JumaAdien Wantza, Joslin Ontong, Sedick Crombie, Ephraim Cornellissen, Shakoor Vallie, Rafeeq de Vos en Mervyn Swartland.

Agter (van links) is Kalielie Arnold, Jamiel Stoffberg, Ganief Railoun, XXX en Salie Isaacs; (voor) Nadeem Fanie, Moees Daggia, Moees February en Gamiet Daniels.

Agter (van links) is Danie Prins, Christopher Parenzee, Isadore Damons, Trevor Samuels, Graham Klink, Clive de Waal, Ernest Carelse en Bernard Wentzel; Charles Klink is voor.

Willie Gordon, Kalielie Arnold en Simon Isaacs.

Melvyn Hendricks, Willie Gordon en Ricardo Thomas.

Willie Gordon, Chris Simons, Faeez Davids, Mervyn Swartland, Shamiel Ismail (Strand United chairperson), Ismail Baderoen; (front) Sedick Crombie.

Agter (van links) is Shaheed Davids, Irvin October, Winston Baard, Simon Isaacs, Avril Hein, Reuben Riffel, George Fisher en Kalilie Arnold; (voor) Sedick Crombie.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article