Strandgangers het Vrydag 3 Januarie die meeste van die mooi weer gemaak om in plaaslike waters af te koel, sandkastele te bou en lyn nat te maak. In Strand het jonk en oud hul uitstappies na die strand terdeë geniet toe hulle die water vir hul verkose aktiwiteite gedeel het. Eugene Losper het sy moue opgerol om sy driejarige dogtertjie, Annabelle, te help om ’n pragtige sandkasteel te bou. Foto: Theo Jeptha/Netwerk24


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article