Die matrikulante van die Helderberg het Dinsdag 14 Januarie uiteindelik die vrugte gepluk van hul jaar lange harde werk toe hulle hul uitslae ontvang het.
Across the Basin, matriculants gathered at their respective schools to celebrate their achievements with joy and pride.
Helderberg teachers, parents, and, most importantly, the matriculants themselves can stand tall with pride.
Baie geluk aan die Matriekklas van 2024 met hul uitsonderlike prestasies!
Fadoema Jaggers van die Hoërskool Gordon het met trots ’n gemiddelde van 75,5% behaal, met twee onderskeidings. Sy poseer langs die 87 ballonne wat die skool se indrukwekkende slaagpersentasie simboliseer.
Die Hoërskool Zandvliet in Macassar se matrikulante Sumeera Marchant en Fierdous Jacobs straal van trots oor wat hulle in 2024 bereik het en sien met opgewondenheid uit na 2025.Foto: Barend J. Williams
Hoërskool Zanvliet se toppresteerder, Caylon de Lange, straal in die skool se pragtige blommetuin. Hy het met ’n gemiddelde van 78% geslaag en vier onderskeidings behaal.
The Zanties flowers were blooming with pride as they celebrated their matric success. From left: Kyle Bailey, Fierdous Jacobs, Amber Mentoor, Tamryn la Meyer, and Caylon de Lange proudly displayed their certificates.
Elders in die dorp het Megan van der Heever, Hoërskool Macassar se toppresteerder, met trots haar gemiddelde van 70% gevier. Hier is sy saam met Alicia Keet, hoof van Hoërskool Macassar.
Usher Lourenco het een onderskeiding vir Macassar Sekondêr ingepalm. Hy poseer trots saam met juffrou Berniece Hendricks.
In Strand, Akeelah Hercules was the star of Rusthof Secondary School with an average of 77% and three distinctions.Photo: Barend J Williams
Die matrikulant-seuns van Rusthof Sekondêre Skool was dankbaar teenoor hul onderwyser, Maché Swart, vir die ondersteuning wat sy deur die jaar gebied het. Agter: Lucian de Bruyn en Gareth Frieslaar. Middel: Nabeel Petersen, Jayden Hendricks, Gerston Phillips, Jodun Hendricks, Devan Booysen en Juan-Paul Kock. Voor: Maché Swart.Photos: Barend J. Williams
Vriende Tracey-Lee Jonas en Akifa Pekeur van Rusthof Sekondêre Skool kon nie wag om hul resultate te sien nie en het hul koeverte dadelik oopgemaak.Foto: Barend J. Williams
Just around the corner, Siyahluma Dyantyi from Nomzamo High School passed his National Senior Certificate (NSC) with an impressive average of 83.2%, including five distinctions. His achievement has opened doors for him, but he is still seeking assistance with bursaries to realise his full potential.
At Khanyolwethu Secondary School in Lwandle, Ntlantla Dani emerged as the top achiever with an average of 81.14% and five distinctions in her matric exams.