Harmonie Uitreik Projek bied die DivorceCare, DivorceCare4Kids en Single & Parenting aan. Dit is internasionaal-erkende en interkerklike programme gegrond op Bybelse waardes, om jou gesin te help met egskeiding of enkel-ouerskap. Die volgende 13-weke siklus begin Donderdag 16 Februarie. Vanaf 17:30 eet deelnemers saam in die tent en daarna begin die onderskeie programme van 18:00 tot 20:00 by die Helderberg NG Kerk, Firmountstraat 82, Somerset-Wes. Vir meer inligting, bel gerus Corneille Barnard by 082 823 0260 of stuur ’n e-pos aan harmonyhelderberg@gmail.com.

Lees ook meer oor die programme by www.churchinitiative.org.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article