Laerskool De Hoop se gemengde o.13A-tennisspan het Saterdag 23 Februarie aan die Eikestad-dubbelstoernooi deelgeneem en met die louere weggestap. Die spelers is hier van links: Melt van As, Tristan Damseaux, Luke Bosman, Daniel Knot, Hanmaré McAslin, Anika Kruger, Lisa-Mari du Toit en Amelie Ward, met die skild en medaljes ontvang het.


De Hoop slaan ’n kishou

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article