Atlete van Hoërskool Strand het Vrydag 22 en Saterdag 23 Februarie aan die Boland-atletiekkampioenskapsbyeenkoms by Dal Josafat-stadion in Paarl deelgeneem. Altesaam 24 Arend-atlete het teen die streek se topatlete meegeding vir ’n plek in die Bolandspan, wat hierdie naweek (Saterdag 8 en Sondag 9 Maart) aan die Wes-Kaap-kampioenskap by dieselfde stadion teen die spanne van Westelike Provinsie en Suidwestelike Distrikte in aksie sal wees. Agt HS-leerders – Kristin Meyer (silwermedalje in die 10 000 m-stap), Adriaan Kennedy (brons, 400 m-hekkies), Marli Botha (silwer, hamergooi), Caitlin Isaacs (silwer, 100 m

Arende ryg medaljes in

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article