Ané Braasch, ’n leerder aan Hoërskool Strand, het onlangs ’n dubbele verrassing gekry – buiten die feit dat sy aangewys is as die senior victrix ludorum by die skool se kleure-atletiekbyeenkoms van 2019, is sy ook gekies om in September saam met ’n hokkietoerspan Nederland toe te gaan. Hierdie spelers is by die Fairmont-toernooi as die topspelers uitgesoek om aan die toer deel te neem.


Ané na Nederland vir hokkie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article