Mila Ueckermann, ’n leerder aan Laerskool De Hoop, het die vakansie aan die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskap in Germiston deelgeneem en ’n goue medalje vir gewigstoot vir meisies o.11 gewen. Mila het ’n persoonlike beste afstand behaal en is as die beste veldatleet by die byeenkoms aangewys.


Mila wen goud by SA’s

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article