Waternat! Francois Greyling en Pieter Lindeque van Hoërskool Strand roei vir ’n vale in ’n stroomversnelling op die Oranjerivier. Altesaam 58 van die skool se matrieks het verlede week vir vier dae die magtige Oranje aangedurf in die skool se jaarlikse roeitoer. Berig en foto’s op bl.19.Foto: Emiel Nel


Rof, rowwer, Oranjerivier!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article