Louie Smit van Hoërskool Strand het Saterdag 27 April aan die UWKF-Afrikabeker-karatekompetisie, wat by die Wes-Kaapse sportskool in Kuilsrivier gehou is, deelgeneem. Hy het uitstekend gevaar en is met ’n goue medalje vir kata en ’n bronsmedalje vir kumite beloon.


Dié man kan!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article