Laerskool Lochnerhof het in die week van Maandag 10 Junie gasheer gespeel vir Laerskool Fairland, ’n skool van Johannesburg. Dié twee skole se eerste spanne speel jaarliks vriendskaplike wedstryde. Lochnerhof en Fairland maak onderskeidelik beurte om na die ander skool te toer. Bo is die o.13A-netbalspanne wat mekaar die stryd aangesê het.Foto:


Lochies gasheer vir skool in Johannesburg

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article